Robin se rok en persoonlikheid bekoor

Robin se rok en persoonlikheid bekoor Robin Audrey Rowe is die naweek as Mej. Persoonlikheid in kykNET se Matriekafskeidrok van die Jaar-kompetisie aangewys. Laevelder, December 19, 2017 MBOMBELA – Uit meer as 7 000 inskrywings is Hoërskool Nelspruit se Robin Audrey Rowe die naweek in kykNET se Matriekafskeidrok van die Jaar-kompetisie as Mej. Persoonlikheid aangewys. […]